Spring na inhoud

Graad RR tot Graad 12 · Alle vakke

Opsommings wat leer makliker maak

Duidelike, praktiese leerhulpmiddels wat jy dadelik kan aflaai. Opsommings, werkboeke, toetse en memorandums wat leerders help om te verstaan, te hersien en selfvertroue op te bou.

  • Onmiddellike aflaai
  • Memorandum ingesluit
  • Veilige betaling
Die Agterplaas – handgetekende embleem

Onmiddellike PDF-aflaai

Veilige betaling deur Paystack

14 grade gedek

Alle vakke

Grade

Kies jou graad

Van Graad RR se eerste syfers tot Graad 12 se eindeksamen. Kies ’n graad om te sien wat beskikbaar is.

Winkel

Gewilde opsommings

Die hulpmiddels waarvoor ouers en onderwysers die meeste vra.

Blaai deur alles

Wat jy kry

Wat is binne ’n opsomming?

Elke pakket is op dieselfde manier gebou, sodat leerders weet wat om te verwag.

  • Die kernwerk in eenvoudige taal
  • Sleutelbegrippe en formules uitgelig
  • Voorbeeldvrae met bewerkings
  • Memorandum om self na te gaan
VoorbeeldbladsyOpsomming · Memorandum

Sleutelbegrippe

Voorbeeldvraag

Memorandum: stap-vir-stap bewerking ingesluit

Hoe dit werk

Hoe dit werk

Drie stappe van soek tot studeer.

1

Kies jou materiaal

Soek volgens graad en vak, of blaai deur die gewildste opsommings.

2

Betaal veilig aanlyn

Kaart, Apple Pay of Google Pay deur Paystack. Geen rekening nodig nie.

3

Laai dadelik af

Die PDF is onmiddellik beskikbaar en die skakel word ook per e-pos gestuur.

Gratis Voorbeeld

Probeer eerste, betaal later

Kry een volledige opsomming gratis om te sien of dit by jou kind se werk pas.

  • Elke nuwe opsomming vir jou kind se graad
  • Kort studietips voor toetse en eksamens
  • Spesiale pakketpryse vir ouers en tutors

Ons gebruik jou e-pos net om die voorbeeld en nuwe opsommings te stuur.

Artikels

Onlangse artikels

Studietips, eksamenvoorbereiding en hulp vir ouers.

Alle artikels
Studietegnieke4 min

Waaraan herken jy ’n goeie opsomming?

Nie elke opsomming wat op die internet rondswerf, is die moeite werd nie. Vyf dinge om na te kyk voordat jou kind daarop staatmaak.

29 September 2026

FAQ

Gereelde vrae

Alles wat jy moet weet voordat jy koop.

Graad RR tot Graad 12, oor alle skoolvakke. Nuwe opsommings word gereeld bygevoeg.

Ja. Die PDF's werk op enige selfoon, tablet of rekenaar en kan ook gedruk word.

Stuur ’n e-pos en ons kyk daarna. Sien ons terugbetalingsbeleid vir die volle besonderhede.

Ja, waar daar oefeninge is, is die memorandum met antwoorde en bewerkings ingesluit.

Bly op hoogte van nuwe opsommings

Ons stuur ’n kort boodskap wanneer nuwe materiaal vir jou kind se graad bygevoeg word.